Arno Carstens se nuutste enkelsnit, “Hoe gaan dit” is pas vrygestel. Hy het vroeër vandag (op sy verjaarsdag) tyd gemaak om met Ziaan te kom gesels. Van sy vriende in die bedryf het selfs vir hom ’n paar boodskappe gestuur. Kyk gerus die onderhoud indien jy dit dalk misgeloop het.