play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

ATKV-Tjokkertoneel finaliste kom maak ‘n draai

micYvon HeynstodaySeptember 25, 2024

Background
  • cover play_arrow

    ATKV-Tjokkertoneel finaliste kom maak ‘n draai Yvon Heyns


Vrydagaand 27 September 2024 is die nasionale finaal van die ATKV-Tjokkertoneel kompetisie. Twee van die Wes-Kaapse skole wat deurgedring het tot die finaal by die Kunstekaap in Kaapstad is beide van Somerset-Wes. Isabel Hanekom van Laerkool De Hoop en Michal Grobler van Beaumont Laerskool het kom inloer en met Yvon Heyns gesels oor hulle onderskeie toneelproduksies. Dié twee graad-7 leerders het ons ‘n voorsmakie gegee van wat ons tydens die finaal kan verwag. Aan gesonde selfvertroue is daar geen tekort. Daar is voorwaar baie talent in Bokland. Baie sterkte aan al 4 laerskole uit die Kaapse Skiereiland wat aan die nasionale finaal Vrydag deelneem. Luister gerus weer na die gesprek.