play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Bars uit jou BORREL by die Toyota US Woordfees 2023

micYvon HeynstodaySeptember 27, 2023

Background
  • cover play_arrow

    Bars uit jou BORREL by die Toyota US Woordfees 2023 Yvon Heyns


Danie Marais het met Yvon Heyns gesels oor hierdie jaar se Toyota US Woordfees en wat feesgangers kan verwag. Met meer as 500 unieke aanbiedinge soos visuele kunsuitstallings, toneel en allerlei teaterproduksies, ‘n filmfees, landbou, leefstyl, fringe en meer as genoeg musiek uitvoerings, beloof hierdie jaar se fees om onvergeetlik te wees. Danie deel ‘n paar wenke om die fees so genotvol moontlik te maak vir jou, jou familie en vriende – voorwaar die geleentheid om na ‘n lang koue winter uit jou borrel te bars. Luister weer na ons potgooi.