Soos julle teen die tyd seker weet is die geliefde sanggroep, Blackbyrd terug! Die splinternuwe groep bestaan nou uit oorspronklike lid Tarryn Lamb, en nuwe lede Tasché Burger en Tasha en hul eerste enkelsnit, “Didn’t I” word op 31 Mei vrygestel. Tasché het vanoggend met BigNik kom gesels. Kyk gerus.