Boelie issie cool nie Nadine Blom
Boelies is oral – op skool, by die werkplek en selfs in die kuberruim. Die impak wat boeliegedrag op iemand se lewe kan hê, is dikwels reusagtig en in 99% van die gevalle is dit baie negatief. Nadine het met Ryno Wepener gesels. Luister gerus.