1 UIT ELKE 28 SUID-AFRIKAANSE VROUE WORD DEUR BORSKANKER GERAAK. Vroeƫ sifting en diagnose van kan vroue se kanse op oorlewing dramaties verbeter. Elmien du Plessis het met Dr. Eugene Jooste, lid van die Breast Imaging Society of South Africa gesels. Luister gerus indien jy dit dalk misgeloop het.