play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Brêkfis “Takeover”

micWimpie, Maresa & StemtodayFebruary 27, 2025

Background

Na 30 agter die mikrofoon het Wimpie besluit om volgende Vrydag, 7 Maart die tuig neer te lê. Le-lue en Simon Miller het dit goedgedink om hom te verras en hom so ’n paar jaar terug in tyd te neem, na toe die 3 van hulle die Brêkfis program saam aangebied het. Hulle het die hele ateljee oorgeneem…en ou Wimma het van niks geweet nie. Luister gerus.