Dis darem nie aldag wat mens die geleentheid kry om met ’n internasionale superster te gesels nie. Die Hollywood aktrise Briana Evigen, bekend vir haar rol in die dans-rolprent “Step Up 2”, het gister by ons kom inloer en met Chanel Lotz kom gesels. Kyk gerus die onderhoud indien jy dit dalk misgeloop het.