Burgemeester Geordin Hill-Lewis het by Ziaan en Maresa kom kuier om te gesels oor die stad se Visie 2050. ’n Dapper 25-jaar plan vir werk, behuising, veiligheid, vervoer, klimaatsveerkragtigheid en meer! Luister gerus indien jy dit dalk misgeloop het.