CELEBRITY KOOS met ZAAN SONNEKUS Martin & Yolandie
Ons derde deelnemer aan hiérdie week se spesiale “celebrity” weergawe van die “Knip jou net daar Koos” was Zaan Sonnekus…en blykbaar is hy ’n “genius”. Luister gerus hoeveel van die vrae hy reggekry het.