Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micChanel LotztodaySeptember 19, 2022
Mr. Dowe SA, Christo Lourens, het met Chanel gesels oor sy titel, en wat hy nog als in sy termyn wil bereik. Saam met hom in die ateljee was Gert Erasmus van die Stellenbosch Universiteit se Tolk Diens.