Cobus Visser onderhoud Nadine Blom
Cobus Visser is ‘n skrywer, motiveringspreker, vuurloop-instrukteur en pa. Hy het kom kuier in die Bok ateljee om te gesels oor die belangrikheid van uithouvermoĆ«, hoe hy Kilimanjaro met krukke geklim het en die belangrikheid van drukkies en fisiese kontak. Luister na diĆ© man se inspirerende storie!