CTC FEST INFO Yvon Heyns
Michelle van Unlimited Promotions & Events het met Yvon kom gesels oor die CTC Fest en waarna jy als kan uitsien. Behalwe vir al die lekker musiek, Internasionale Supersterre, Plaaslike sterre en kos en drank, is daar soveel meer om na uit te sien. Gratis bulritte, “Line dancers” en vele meer! Luister gerus