DIE BESTE BAND IN DIE WÊRELD OOIT, EK SWEER Martin, Yolandie en Stem
Die Beste Band In Die Wêreld Ooit, Ek Sweer het by die Afskop-span kom kuier. Hulle het geklets oor die band, hulle opkomende Heroes Live vertoning en hul “jingles” skrywery. Hulle het selfs ‘n splinternuwe “Afskop-jingle” aanmekaargesit. Luister gerus