Die effek van 'n kankerdiagnose Nadine Blom
Gretchen Minnaar, CANSA se Bestuurder van Dienslewering: Psigososiale ondersteuning het met Nadine Blom gesels oor die effek van ‘n kankerdiagnose, nie net op die pasiĆ«nt self nie, maar ook op die geliefdes van so persoon. Luister gerus.