play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Die “Jobs Connect” Platform – James Vos

micYvon HeynstodayMay 6, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Die “Jobs Connect” Platform - James Vos Yvon Heyns


Die “Jobs Connect” platform en projek is net een van vele maniere waarop die Stad Kaapstad verseker dat die stad die laagste breë werkloosheidsyfer van alle SA metro’s handhaaf. Yvon Heyns het met Burgermeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling by die Stad Kaapstad, James Vos, gesels oor hierdie projek en hoe die platform werk. Om van “Jobs Connect” gebruik te maak, moet werksoekers hul besonderhede op die Stad se webwerf registreer en die stappe volg: https://jobsconnect.leelyn.co.za/

Raadsheer James Vos verduidelik hoe eenvoudig dit is om die platform te gebruik, en hoe dit beide die werkgewer asook potensiële werknemers bevoordeel. Vind meer uit deur na ons potgooi te luister.