Die Kaapse verkeer - JP Smith Martin, Yolandie en Stem
AFSKOP gesels met JP Smith, Burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, oor die verkeer in die Kaap. Hier is wat jy moet doen as jy ‘n ernstige probleem op ons paaie teëkom. Luister gerus!