play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Die toekoms van die Stad se Biblioteke

micYvon HeynstodaySeptember 28, 2023

Background
  • cover play_arrow

    Die toekoms van die Stad se Biblioteke Yvon Heyns


Yvon Heyns het met Christelle Lubbe van die Stad Kaapstad se Biblioteek en Inligtingsdienste gesels oor die Stad se biblioteke. Sy het vertel hoe die Stad ‘n buitengewone toename in nuwe besoekers ondervind asook opwindende nuwe projekte wat deur biblioteke regoor die stad geloots is. Luister weer na ons potgooi en vind uit oor die toekoms van ons biblioteke en wat jy alles by jou naaste biblioteek kan verwag.