play_arrow
Die verrassings hou nie op nie! Wimpie, Maresa & Stem
Met slegs 3 dae oor agter die mikrofoon, het daar nog ’n besoeker uit Wimpie se verlede opgedaag by die ateljee. Wilma van Schalkwyk, Wimpie se eerste baas, oftewel Oos-Rand Stereo se stasiebestuurder in die tyd toe Wimpie daar was. Hy het blykbaar gesorg vir ’n paar van haar gryshare, maar luister maar self.