Diere Donderdag Natisha
Natisha het vandag met Dr. Nico du Preez gesels oor kanker in jou honde of katte. Die simptome, behandeling daarvan en as hulle gediagnoseer word wat die pad voorentoe behels. Luister gerus en gaan volg Dr. du Preez op Instagram by https://www.instagram.com/zoomies.ig/ vir opvoedkundige diere inhoud!