Dozi en sy kitaar het by Le-Lue in die ateljee kom kuier. Hulle het gesels oor sy musiek, waar hy sy loopbaan begin het en vele meer….en hy’t 2 liedjies “live” gedoen. Dit het beslis gesorg vir ’n hele paar hoedervleis oomblikke. Kyk gerus die hele onderhoud hier indien jy dit dalk misgeloop het.