play_arrow
Dr. Tommy Smook & RXME Martin, Yolandie & Stem
Wat as een besluit ’n gesonder toekoms vir jou gesin kan begin? RxME saam met BokRadio loods iets wat regtig saak maak. Nie net oor gewig nie. Nie net oor voorkoms nie, maar oor energie, gesondheid en jou kinders se toekoms. Dr. Tommy Smook het vanoggend met die AfskopSpan kom gesels. Luister gerus.