play_arrow
Dyslexia - Yolanda Gani Natisha
Yolanda Gani is ñ dyslexia spesialis en sy het met Natisha kom gesels oor die lewe met dyslexia en hoe dit meestal mis gediagnoseer word. Luister gerus en indien jy meer inligting nodig het kan jy haar gerus kontak by yolanda@dyslexiaspecialist.co.za