play_arrow
Emigrasie Martin & Yolandie
Emigrasie is iets wat baie Suid-Afrikaners oorweeg, maar is dit so eenvoudig soos dit klink? Martin en Yolandie gesels met Johan van Heerden wat reeds 5 jaar in Nederland woon. Luister gerus wat hy te sĂȘ het.