Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micNadine BlomtodayFebruary 12, 2024
Epilepsie Suid-Afrika Nadine Blom
Sharlene Cassels, die Nasionale direkteur van Epilepsie S.A het met Nadine Blom gesels oor o.a. wat iemand te doen staan wat ‘n epilepsielyer moet bystaan in geval van ‘n epilepsieaanval. Luister gerus.