play_arrow
eVOID onderhoud Heinrich HHH du Plooy
Onthou jy die treffers Taximan en Shadows? Heinrich HHH du Plooy het met Lucien Windrich, hoofsanger van die legendariese eVOID gesels oor hul Suid-Afrikaanse toer en hul toekomsplanne na byna 40 jaar in die musiekbedryf. Luister gerus!