play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Finaliste van die 60ste ATKV-Tienertoneel- en Sêrkompetisie

micYvon HeynstodaySeptember 11, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Finaliste van die 60ste ATKV-Tienertoneel- en Sêrkompetisie Yvon Heyns


Hierdie jaar vind die ATKV-Tienertoneel- en Sêrkompetisie se nasionale Simbiose-finaal plaas tussen 23 en 28 September in die Kunstekaap-dramateater in Kaapstad. ‘n Hele paar skole van die Kaapse Skiereiland maak deel uit van die top-10-produksies wat aan die finaal deelneem. Yvon Heyns het gesels met Unathi & Phoebe, twee leerders van Hoërskool Parel Vallei. Hulle het twee produksies in die finaal asook ‘n sêrgroep. Darren & Logan van Hoërskool Jan van Riebeeck het ook kom inloer. Hulle het ook ‘n toneelproduksie en sêrgroep in die finaal. Die leerders vertel passievol oor hul ervaringe, drome en opgewondenheid om aan die nasionale finaal te kan deelneem. Luister gerus.