play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Finaliste van die 60ste ATKV-Tienertoneelkompetisie

micYvon HeynstodaySeptember 19, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Finaliste van die 60ste ATKV-Tienertoneelkompetisie Yvon Heyns


Yvon Heyns het gesels met Chanté Viljoen, ‘n leerder van Hoërskool Durbanville. Sy is die regisseur van die skool se produksie “Kamp Saam” wat deurgedring het na die finaal van die ATKV-Tienertoneel kompetisie. Ook in die ateljee was Mia-Cecilia Kriel van Curro Durbanville Hoërskool wat die hoofkarakter in dié skool se produksie “Mensdom” vertolk wat ook in die finaal deelneem. Beide vertel meer oor die onderskeie toneelproduksies asook hulle persoonlike reis van groei, ontwikkeling en toekomsplanne. Daar is voorwaar baie talent in ons plaaslike skole. Luister gerus weer na hierdie insiggewende gesprek.