Gesinsgeweld Yvon Heyns
Kaptein Cyril Dicks van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het met Yvon gesels oor ‘n baie moeilike dog belangrike onderwerp wat baie families in Suid-Afrika raak: gesinsgeweld. Luister gerus!
Vir meer inligting besoek ook die SAPD spesiale webblad met meer inligting: https://www.saps.gov.za/resource_centre/women_children/domestic_violence.php