GREASE – The Musical by Hoërskool Brackenfell Yvon Heyns
Vyf leerders van die Hoërskool Brackenfell, (Kayla Fourie, Quade Engelbrecht, Michaela van Niekerk, Sebastiaan Huysamer & Alexander Huysamer) het kom inloer by die Bok Radio ateljee om met Yvon Heyns te gesels oor die skool se produksie van Grease The Musical wat hulle einde Julie op die planke bring. Daar is duidelik nie ‘n tekort aan plaaslike talent in ons gemeenskap nie. Luister weer na die gesprek.