play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

“Grooming”, mensehandel en hoe die 2 gepaard gaan.

micNatishatodayJune 11, 2025

Background
  • cover play_arrow

    "Grooming", mensehandel en hoe die 2 gepaard gaan. Natisha


Rene Hanekom van National Freedom Network het weer ’n slag met Natisha kom gesels. Vandag se onderwerp het gehandel oor “grooming” en hoe dit en mensehandel gepaard gaan. Luister gerus na dié insiggewende gesprek en hoe jy ’n verskil kan maak. Deel dit ook sommer met al jou vriende en familie en maak so ’n verskil!