Hairspray – The Musical Yvon Heyns
Andrea van Schalkwyk en Keira le Roux, twee leerders van Fairmont High School in Durbanville, het by Yvon Heyns kom inloer om te gesels oor hul skool se nuwe musiekblyspel, Hairspray, wat volgende week open. Die twee gesels passievol oor die rolle wat hulle in die produksie vertolk asook hul voorbereiding vir hierdie kleurvolle produksie. Hairspray spreek temas van inklusiwiteit en “body-shaming” aan wat baie relevant is in ons skole en samelewing vandag. Luister gerus weer.