play_arrow
Hirome Shigeaki - Wenner van Die Brug S2 Le-Lue
Hirome Shigeaki, wenner van Die Brug – Seisoen 2, het met Le-Lue kom gesels oor sy spel, waaroor Die Brug eintlik gaan, hoe dit werk en wat hy met sy prysgeld gaan maak. Luister gerus na hiĆ©rdie jong man se merkwaardige storie van verwerping en geloof!