play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Ivan en Donnalee – Een keer om die son

micLe-LuetodayJuly 2, 2024

Background

Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar. Met ’n hele rits rolprente agter hul naam, is Een keer om die son, Ivan Botha en Donnalee Robert se eerste TV-reeks. Ivan en Donnalee is medeskrywers van die reeks. Ivan is ook die regisseur en Donnalee speel die rol van Amé Cloete. Hulle het met Le-Lue kom gesels. Kyk gerus.