Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micLe-LuetodayNovember 10, 2025
Jakkie Louw het geen bekendstelling nodig nie. Hy’t vanoggend met Le-Lue kom gesels oor sy nuutste album, GEES, wat onlangs vrygestel is. Kyk gerus.