play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Jamie Fine LIVE

micMartin & YolandietodayMay 2, 2024

Background

Die Kanadese Superster, Jamie Fine is uiteindelik in die Kaap en hoe dan nou anders…wat is ’n Kaapse draai dan nou sonder ’n Bok Radio besoek? Sy en haar kitaarspeler het ons kom betower en ’n voorsmakie kom gee van wat jy Saterdag kan verwag as jy jouself by GrandWest bevind. As jy nog nie jou kaartjies het nie, dan is dié jou laaste kans. Kyk gerus die onderhoud en besluit dan self of jy kan bekostig om dit mis te loop. Kaartjies beskikbaar by Quicket.