play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Jan Rhaap onderhoud

micMartin & ClerissatodayJune 16, 2023

Background

Vrydag 16 Junie is Jeugdag. Ons Huiswaarts-instaan-omroepers vir die dag, Martin en Clerissa het die voorreg gehad om met die Ramskilpad homself te gesels. Jan Rhaap het ons vertel van sy nuutste enkelsnit “Pa staan vir jou”, sy vertoning by Heroes Restaurant en meer. Kyk gerus.