Jean de Villiers sit dief agterna Wimpie, Le-lue & Stem
Die voormalige Springbok-rugbykaptein, Jean De Villiers, was die held in die Paarl toe hy ‘n dief agterna gesit het, en (uiteindelik) ingehardloop het! Luister gerus indien jy dit dalk misgeloop het.