Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micWimpie, Maresa & StemtodayAugust 23, 2023
Ons eie Neil Diamond, Johan Liebenberg het vanoggend in die ateljee kom kuier om te gesels oor sy opkomende vertoning by Heroes. Hy’t ons sommer ’n voorsmakie gegee van waarna jy kan uitsien. Kyk gerus.