play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Jou Kind en die Gevare van Sosiale Media

micYvon HeynstodayJune 3, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Jou Kind en die Gevare van Sosiale Media Yvon Heyns


Yvon Heyns het met Rachelle Best, ‘n sosiale media spesialis, gesels oor die potensiële gevare van sosiale media, en hoe ons kinders daarteen kan beskerm. Sy beklemtoon ook die positiewe invloed wat sosiale media op kinders se lewens kan hê en hoe dit hulle ook deur swaar tye kan help. Rachelle het verlede jaar ‘n potgooi vrygestel waarin kinders hul stories vertel wat enige ouers se hare sal laat rys. Sy deel met ons sommige van hierdie stories en die dinge wat kinders al op sosiale media gesien het. Luister weer na die potgooi.