Juan Boucher is bekend daarvoor om met lirieke te toor en liedjies te skryf waarmee mense kan vereenselwig. Met sy nuutste enkelsnit, Dogter , kan jy die liefde hoor en sommer aanvoel wat hy vir sy eie dogtertjie, Novah het. Die Brêkfis span het met Juan gesels oor die nuwe liedjie en musiekvideo wat hy vanoggend vrygestel het.