play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Kaptein Cyril Dicks, SAPD onderhoud

micYvon HeynstodayMarch 14, 2023

Background
  • cover play_arrow

    Kaptein Cyril Dicks, SAPD onderhoud Yvon Heyns


Kaptein Cyril Dicks het met Yvon Heyns gesels oor motor veiligheid. Hy het praktiese wenke gegee soos byvoorbeeld: wat ‘n mens moet doen sou jy die slagoffer van misdaad wees terwyl jy in jou voertuig sit; of sou jou voertuig dalk laat in die aand onklaar raak op ‘n snelweg soos die R300 en jy op jou eie is. Luister gerus.