play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Kinderbeskermingsweek Ep.3

micNadine BlomtodayMay 31, 2023

Background
  • cover play_arrow

    Kinderbeskermingsweek Ep.3 Nadine Blom


Marita Ellis en Sjean Smit het kom gesels oor die vereistes vir Veiligheidsouer wees in die lig van Kinderbeskermingsweek. ‘n Veiligheidsouer is ‘n gekeurde persoon / ouerpaar wie hulself vrywillig berskikbaar stel om ‘n kind wie uit sy ouers se sorg verwyder is, tydelik te huisves en die nodige sorg en beskerming te bied. Kontak gerus vir Badisa Trio vir meer inligting.