Kinderhandel (Child Trafficking) Yvon Heyns
Bianca het met Yvon Heyns kom gesels oor die geweldige toename in kinderhandel in Suid-Afrika en hoe ouers hulle kinders kan en moet beskerm. Daar is verskeie faktore wat kinders meer vatbaar maak om ontvoer te word en Bianca vertel hoe gemeenskappe en skole betrokke kan raak in die identifisering en voorkoming van kinderhandel. Sy verduidelik voorts die proses wat gevolg word om vermiste kinders op te spoor. Luister weer na die potgooi.