Kinders en Trauma Yvon Heyns
Yvon Heyns het met Claudia Roodt, ‘n trauma spesialis, gesels oor wat presies trauma behels, wat dit veroorsaak by kinders, en hoe trauma by kinders verskil van die simptome by volwassenes. Sy verduidelik ook die belangrikheid van die gesin en familielede om ‘n kind by te staan en hulp te verleen om trauma te oorkom en ‘n pad van genesing te stap. Luister gerus.