Kinders, selfone en sosiale media Le-Lue
Le-Lue het vanoggend die gesprek gehad oor kinders, selfone en sosiale media. Sy het die luisteraars gevra wat hulle dink die regte ouderdom is om ‘n selfoon vir ‘n kind te gee en hoe mens sosiale media t.o.v. kinders moet beheer. Uiteenlopende opinies is deur die luisteraars gelig. Luister gerus na die potgooi hier.