play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Let’s FIGHT this ‘gogga’ for Chánterie

micNatishatodayFebruary 11, 2026

Background

Slegs dae voor sy moes aantree as hoofmeisie by die Laerskool Panorama, het die ondenkbare vir Chánterie en haar gesin getref. ’n Skok diagnose bevestig dat sy Rabdomyosarkoom het. ’n Baie seldsame, aggresiewe tipe kanker ook bekend as RMS. Hulp en bemoediging het intussen van alle oorde af ingestroom vir dié 12-jarige vegtertjie en haar familie. Haar net so dapper pa, Divan, het met Natisha kom gesels oor dié “gekose” reis waarop hulle hulself bevind. Daar is intussen ook ’n “Back a Buddy” rekening (https://www.backabuddy.co.za/campaign/lets-fight-this-gogga-for-chnterie) gestig om die van Rensburg familie te ondersteun in die onsekere tyd wat op hulle wag.  Kyk gerus!