play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Loslit! – Die musiekblyspel

micYvon HeynstodayJuly 24, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Loslit! – Die musiekblyspel Yvon Heyns


Die Omroeper Aan Diens, Yvon Heyns, het met twee leerders van die Hoërskool Stellenberg gesels oor die splinternuwe musiekblyspel, Loslit!, wat hulle volgende week op die planke bring. Marlu Odendaal (Graad 11) en Delané Potgieter (Graad 12), twee van die karakters in die storie, het ons meer kom vertel van die produksie – gebasseer op die gewilde Hollywood-prent Footloose van 1984. Blykbaar gaan gehore bederf word met musiek uit die 80’s, energieke choreografie en toneelspel uit die boonste rakke. Onder leiding van Hilde Rensleigh, departementshoof van tale by Stellenberg, is hierdie oorspronklike storie geskryf om die talent van die leerders te ontwikkel en ten toon te stel, sowel as om passie vir die kunste te kweek. As jy die praaitjie gemis het, luister weer na ons potgooi.