Marius Jonker onderhoud Wimpie, Le-lue & Stem
Die Brêkfis-span het vanoggend met skeidsregter Marius Jonker gesels. Marius en Jaco Peyper is tot die 2023 Rugbywêrelbeker paneel verkies en sal Suid Afrika in Frankryk verteenwoordig. Die span wens hom geluk en hoor hoe die senuwees knaag voor ‘n wedstryd. Luister gerus!