Robin & Jolandie Lewis toer die wêreld vol in hul selfgeboude 11-ton-trok, Betsy, om mense bewus te maak en potensiële skenkers te vind vir bloedkanker-pasiënte wat stamsel- / beenmurg benodig in Suid-Afrika en die res van die wêreld. Hulle het met Ziaan kom gesels oor Robin se persoonlike ervaring met bloedkanker, hul doelwit met Matches on the Map en hoe maklik dit eintlik is om deel van die register te word. Kyk gerus.